Sake van die Siel
  • Tuis
  • Oor ons
    • Soortgelyke Organisasies
  • Werkswinkels
  • Videos
    • Gesinsreeks >
      • Egskeiding
      • Fair Fighting
      • Games Couples Play
      • Gesinswaardes
      • Huwelik - gesprek met Alfons & Gilda
      • Ouerskap
    • Kliniese reeks >
      • Alkohol & Dwelms
      • Bou sosiale selfvertroue
      • Depressie/Bi-Polêr
      • OKV (OCD)
      • Paniek
      • Rou & Verlies
      • Selfmoord en Rou
      • Woede
    • Life Coaching Reeks >
      • Emosionele Intelligensie
      • Grense
      • Kommunikasie
      • Ontwikkel jou potensiaal
      • Padwoede
      • Selfgelding
      • Stres
    • Getuienisse >
      • Retief Burger - Getuienis oor depressie
  • Artikels
  • Raak betrokke
  • Kontak ons
  • English


Besighede

​By Sake van die Siel  is dit ons 'n passie om ondernemings te ondersteun met die ontwikkeling van leierskap- en lewensvaardighede ("soft skills") van eienaars, bestuurders en werknemers.  Hierdie belangrike area van funksionerings kan die bepalende faktor vir sukses wees.

Ons missie is om minderbevoorregte ondernemings en voornemende entrepreneurs te ontwikkel en bemagtig om hierdie kritieke vaardighede te verwerf en hulle kans om te floreer te verbeter.  Ons wil dit bereik deur `n waarde vir geld diens teen redelike fooie aan bestaande ondernemings te lewer wat op hul beurt dan `n borg word vir minderbevoorregte sakepersone.  Ons verskaf `n Artikel 18A belastingaftrekbare sertifikaat aan die borg vir hul donasie.  

Onderwerpe sluit in: persoonlike selfontwikkeling, tydsbestuur, kommunikasie, konflikhantering, beplanningsvaardighede, spanbou en mentorskapvaardighede (om te lei, onderrig en inspireer)

Ons bied werkswinkels en praatjies aan om individue te bemagtig. In samewerking met ander organisasies verskaf ons bemagtigende werkswinkels bv. Bright Star Lifeskills.  SETA-akkreditasie word deur hul netwerk voorsien.

Alternatiewelik kan besighede ook die projek borg sonder om te belê in die diens.  Artikel 18A sertifikate word steeds uitgereik vir die donasie. 

Sosiale Media

Bankbesonderhede:
Sake van die Siel Trust
Nedbank Montana
Rek nr: 1084833123
Takkode: 155345

Subscribe op Youtube

  • Tuis
  • Oor ons
    • Soortgelyke Organisasies
  • Werkswinkels
  • Videos
    • Gesinsreeks >
      • Egskeiding
      • Fair Fighting
      • Games Couples Play
      • Gesinswaardes
      • Huwelik - gesprek met Alfons & Gilda
      • Ouerskap
    • Kliniese reeks >
      • Alkohol & Dwelms
      • Bou sosiale selfvertroue
      • Depressie/Bi-Polêr
      • OKV (OCD)
      • Paniek
      • Rou & Verlies
      • Selfmoord en Rou
      • Woede
    • Life Coaching Reeks >
      • Emosionele Intelligensie
      • Grense
      • Kommunikasie
      • Ontwikkel jou potensiaal
      • Padwoede
      • Selfgelding
      • Stres
    • Getuienisse >
      • Retief Burger - Getuienis oor depressie
  • Artikels
  • Raak betrokke
  • Kontak ons
  • English