Indien jy graag emosionele herstel, sielkundige ontwikkeling en geestelike bemagtiging wil beleef, is Sake van die Siel vir jou! Hier kry jy 'n Christen Sielkundige se perspektief. Ons gebed is dat dit jou siel en verhouding met God, deur Jesus Christus, sal versterk.
-Erich Schoeman, Kliniese Sielkundige - |
VISIE EN WAARDES
ARTIKELS
10 stappe om oor behoeftes in die huwelik te praatVerhoudings tussen man en vrou gaan in die eerste plek oor behoeftes. Behoeftes aan liefde, toegeneentheid, seks, hulp met kinders, bemoediging, ‘n luisterende oor, ens... lees meer
|
Hoe om konflik oor behoeftes uit te lokWanneer paartjies oor hulle behoeftes in die huwelik gesels (sien die artikel 10 Stappe om oor behoeftes in die huwelik te praat), is daar 10 stappe wat gevolg kan word om ‘n effektiewe gesprek te verseker... lees meer
|
10 signs of burnout with 10 solutionsBurnout is something that is akin to this generation and close to my own heart. Several years ago I started my clinical practice, full of vigour and at an alarming pace. Slowly my emotional and physical resources were waning... read more
|
10 thoughts about addictionWe have all been addicted to something or someone in our lives. It does not have to be hard core drugs, it could be something as everyday as coffee or smart phones... read more
|
Radioprogramme
Erich neem gereeld radioprogramme op met verskillende temas. Temas soos Rou en Hoop, Verslawing en Perfeksionisme is van die programme wat al uitgesaai is. Gaan luister graag Radio Kaapse Kansel en dalk hoor jy een van sy programme.
|
|