Sake van die Siel
  • Tuis
  • Oor ons
    • Soortgelyke Organisasies
  • Werkswinkels
  • Videos
    • Gesinsreeks >
      • Egskeiding
      • Fair Fighting
      • Games Couples Play
      • Gesinswaardes
      • Huwelik - gesprek met Alfons & Gilda
      • Ouerskap
    • Kliniese reeks >
      • Alkohol & Dwelms
      • Bou sosiale selfvertroue
      • Depressie/Bi-Polêr
      • OKV (OCD)
      • Paniek
      • Rou & Verlies
      • Selfmoord en Rou
      • Woede
    • Life Coaching Reeks >
      • Emosionele Intelligensie
      • Grense
      • Kommunikasie
      • Ontwikkel jou potensiaal
      • Padwoede
      • Selfgelding
      • Stres
    • Getuienisse >
      • Retief Burger - Getuienis oor depressie
  • Artikels
  • Raak betrokke
  • Kontak ons
  • English

WERKSWINKELS 2021

Ons werkswinkels word in Engels aangebied om te verseker dat ons almal kan betrek. Indien die bywoners oorwegend Afrikaans is, sal ons dit wel in Afrikaans aanbied.
Picture
Uitbranding Voorkoming...

​Sake van die Siel bied hierdie hoogs aanbeveelde werkswinkel wat met groot sukses in die verlede aangebied is.
Uitbranding kom algemeen voor en het 'n verrykende invloed op mense se lewens. Gedurende hierdie werkswinkel voltooi jy die nuutste meet instrumente om jou vlak van uitbranding en stres te bepaal. Jy leer belangrike vaardighede om dit te voorkom en daarvan te herstel. Hierdie werkswinkels is vir mense uit alle sfere van die lewe. Hierdie werkswinkel is gratis. Bespreek vandag!
Bespreek nou

Fair Fighting....

​Konflikhantering vir paartjie. Leer op 'n humoristiese wyse hoe om julle verhouding te hanteer. Praktiese vaardighede met 'n stap vir stap uiteensetting word na gekyk.

Ligte verversings ingesluit en aangebied deur Erich Schoeman (Kliniese sielkundige)
Bespreek nou
Picture
Picture

​Fair Fighting 2...

Hierdie is 'n opvolgs werkswinkel oor konflikhantering vir paartjies. Ons kyk meer in diepte na die praktiese vaardighede wat gedurende die eerste werkswinkel aangeleer is. Paartjies kry kans om hierdie vaardighede in 'n gemaklike atmosfeer deel te maak van hul verhouding. 

Bespreek nou
Boundaries (Grense)

Gedurende hierdie werkswinkel leer jy die noodsaaklike vaardighede om grense neer te lê in jou lewe. Dit help jou om te weet wanneer om ja te sê, hoe om nee te sê, sodat jy meer beheer oor jou lewe ervaar. Hierdie werkswinkel kan jou lewe verander!

Bespreek nou
Picture
Picture
Ontdek jouself...

Kom deel 'n dag gevul met pret en humor waar jy jou persoonlikheid leer ken en nuwe ontdekkings maak.
Ons voltooi die DISC vraelys en 'n paar ander interessante profiele. Jy mag dalk aangenaam verras wees oor hoe uniek God jou geskape het.
​
Bespreek nou
​Om sukses in hierdie verhouding te beleef mag onmoontlik lyk., maar jy kan die nodige vaardighede aanleer om 'teen-lish' te praat. Dit sal jou help om op betekenisvolle wyse by hierdie spesiale spesie, tieners, betrokke te raak .
Bespreek nou
Picture
Picture

​Worry is like a rocking chair...

​Bekommernis is so algmeen soos griep. Gedurende hierdie werkswinkel ontvang jy sielkundige en geestelike teenmiddels om hierdie kroniese "siekte" te beveg. 
Bespreek vandag jou plek!
Bespreek nou

Sosiale Media

Bankbesonderhede:
Sake van die Siel Trust
Nedbank Montana
Rek nr: 1084833123
Takkode: 155345

Subscribe op Youtube

  • Tuis
  • Oor ons
    • Soortgelyke Organisasies
  • Werkswinkels
  • Videos
    • Gesinsreeks >
      • Egskeiding
      • Fair Fighting
      • Games Couples Play
      • Gesinswaardes
      • Huwelik - gesprek met Alfons & Gilda
      • Ouerskap
    • Kliniese reeks >
      • Alkohol & Dwelms
      • Bou sosiale selfvertroue
      • Depressie/Bi-Polêr
      • OKV (OCD)
      • Paniek
      • Rou & Verlies
      • Selfmoord en Rou
      • Woede
    • Life Coaching Reeks >
      • Emosionele Intelligensie
      • Grense
      • Kommunikasie
      • Ontwikkel jou potensiaal
      • Padwoede
      • Selfgelding
      • Stres
    • Getuienisse >
      • Retief Burger - Getuienis oor depressie
  • Artikels
  • Raak betrokke
  • Kontak ons
  • English